Die nuutste oor Tuinroete huispryse!


Die nuutste oor Tuinroete huispryse!
As gevolg van semigrasie het die Tuinroete baie populêr geword onder huisbewoners. Dit het 'n behuisings tekort geskep wat tot 'n skerp styging in die prys van eiendomme gelei het.

Statistieke
- Volgens Property 24 is 6693 eiendomme in 2020 in die tuinroete geregistreer. 9857 eiendomme in 2021.
- Gemiddelde verkoopspryse het in die tydperk gestyg van R1,250 000 tot R1,550 000 gemiddeld teen Junie 2022.
- Daar word gereken dat daar tans 35% minder eiendomme te koop is in vergeleke met 2020.

Hoofredes:
- Mense verhuis na metropole met die beste dienslewering.
- Beter lewenskwaliteit

Populêre Eiendomme
- 3-4 slaapkamer huise is tans die populêrste onder mense wat graag van die huis af wil werk.
- Leë erwe word tans ook opgeraap agv te kort aan verblyf en daar is tans ook hier skerp prys stygings.

Populêre Gebiede
George is populêr agv die
- Lughawe,
- Mediese dienste
- Skoolopleiding
- Goeie dorps infrastruktuur en geriewe.

Dit is nou tyd om te trek... Semigrasie - die plek waar ek wil bly.

Kontak Frik Ernst 082 331 8438


Semigrasie
• S H A R E •